< previous
Evita praat oor bobotie, Bambi, Pieter-
– Deborah Steinmair, LitNet, 6 September 2004

Evita Bezuidenhout … Mag ek maar "Tannie" sê?
Ja skat.
Ek is al aan die verkeerde kant van veertig, maar jy is vir my 'n moederfiguur en rolmodel.
Baie dankie.
Ek lees met groot geesdrif dat die bekendste wit vrou in Suid-
Nee, alhoewel ek in die 1950-
Was dit 'n groot stap van die diplomatiek na die verhoog?
My seun De Kock het vir my gesê, nadat Marthinus die Nasionale Party vir 'n Nasionale Park verruil het: "Mamma, los die politiek waar jy net altyd leuens moet oorvertel; gaan na die teater waar die waarheid seëvier."
Jy het wel al opgetree in films soos Boggel en die akkedis. Vertel ons iets oor jou jare op die silwerdoek.
Ek was jonk, wit en Afrikaans. Ek was wragtig die Charlize Theron van die Broederbond. Films in daardie dae het niks met talent te doen gehad nie; net mag. Politieke mag. Ek was te dom om dit te verstaan, anders het ek voltyds aktrise geword. Maar ek kyk soms op KykNet na my ou films, en hulle was oulik, hoor.
Wanneer begin julle produksie van Selle ou storie / Same old story in die Civic en hoe lank loop dit?
Selle ou storie open 2 September, Donderdag tot Vrydag 8.15 en Saterdag 9.00 by die Civic-
Gaan Selle ou storie ook Kaap toe kom?
Ek weet nie. As die stuk hier in Gauteng gehore lok, nou ja, enigiets is moontlik. Kaapstad, Orania, Bloemfontein ...
Mag ek uitvra oor jou suster Bambi met die fleksibiele pelvis? Hoe het die tweespalt tussen julle ontstaan?
Skattie, my suster is in 1956 dood. Hierdie skepsel wat haarself familie noem, het kaal gedans in Europa en is 'n vuil uil. Ek is naar om te dink dat julle aan my dink as haar naam genoem word. En hoe minder ek weet van haar pelvis hoe beter!
Dis heerlik opwindend! Is daar 'n moontlikheid dat die bittere twis tussen jou en Bambi die donder kan steel van die drama op die verhoog?
Ek het 'n waterdigte kontrak: my kleedkamer is op 'n ander vloer en met pienk muurpapier. Ons speel op verskillende dae. As ek haar moet raakloop, sal die hel losbars, glo my.
Is daar iemand aangestel om julle uitmekaar te hou?
Ek het 'n groep jong oud-
Hoekom is Selle ou storie destyds verbied?
Dit was vieslik, onwelvoeglik, vuil en godslasterlik in 1975. Vandag is dit seker minder aanstootlik danksy demokrasie ens, alhoewel ek nog gril vir vloekwoorde. Maar ek is 'n professionele mens: ek sal daardie woorde sê en aan ander woorde dink terwyl ek hulle sê!
Ek het 'n voëltjie hoor fluit dat jy en jou suster astronomiese salarisse vir julle Sos-
Dit kan ek nie beaam nie. Ek weet my fooi gaan oor die R10 000 per dag wees. Ek hoop die ander vrou kry net helfte daarvan, want sy's groot geld nie werd nie.
Van die os op die jas. Ek wonder nog altyd: Hoe het oom Hasie aan sy bynaam gekom?
Hy't sulke snaakse tande gehad wat voor uitgesteek het, voordat hy aan sy mond laat werk het. “Hasie, hoekom is jou stert so kort?” was een van die liedjies waarvoor ons gedans het in Laagerfontein toe ek hom ontmoet het.
As jy jou lewe kon oor hê, sou jy weer trou en kinders kry?
Natuurlik. Die lewe is volmaak met kinders en kleinkinders. Ek sou miskien met iemand anders getrou het, maar met apartheid was daar geen keuse buite die Calvinistiese Christelike sirkel nie — maw Hasie Bezuidenhout en nie Nelson Mandela nie.
Wat was jou grootste triomf tot dusver?
Codesa 1 en 2. Dis danksy my bobotie en malva-
Wat is jou verhouding met Pieter-
Nul. Hy's nog steeds volgens my 'n derderangse komediant wat geld maak deur my swak na te boots op die verhoog. Ek dink nie hy's snaaks nie, maar hulle se hy't ten minste mooi bene. Die Boeremag behoort hom op te blaas en los vir Casper de Vries alleen, foeitog.
< previous
| CV |
| Works to Date |
| Darling! |
| Elections & Erections |
| Between the Devil and the Deep |
| Articles by PDU |
| Articles about PDU |
| New Yorker PDU profile |
| Archived Articles by PDU |
| Archived Articles About PDU |
| Archived Artles on Issues of Concern to PDU |
| Archived Interviews |
| Archived Reviews |
| Miscellany |
| Archived Videos |
| 2018 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 1999 |
| 2021 |
| 2020 |
| 2019 |
| 2018 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 1999 |
| 1998 |
| 1997 |
| 1996 |
| 1994 |
| 1993 |
| 1990 |
| 1980 |
| Freedom of Speech & Expression |
| Elections & Voter Education |
| HIV/Aids |
| 2019 |
| 2018 |
| 2017 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2004 |
| 2003 |
| 1993 |
| 2019 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2001 |
| 1999 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 2018 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 1997 |
| Sell-by Date-1 |
| 2020 |
| 2019 |
| 2018 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 1999 |
| 1993 |
| 1990 |
| 1981 |