webmaster

Reviews of

Lockup/Lockdown


(full texts of reviews are found in the Archives)

Reviews of Lockup/Lockdown in Cape Town  — October-November 2021


Unexpected, brave and poignant.

– Karen Rutter, Weekend Special,  21 October 2021


Humor is wat ons deurdra. Pieter-Dirk Uys is terug met verskeie uitrustings, pruike en natuurlik Tannie Evita, wat al sedert 1981 aan sy sy is. Hy het nie sy slag met die gehoor verloor nie en gou-gou eet almal uit sy hand. Hier is nie grappies nie; dis die skerp waarnemingsvermoe van 'n meester wat koppe laat knik en mense ver laat terugdink. Sy politieke waarneming is steeds vlymskerp. 'n Aand in die geselskap van Suid-Afrika se voorste satirikus, meesterlike storieverteller en iemand wat weet hoe op 'n gehoor vir 70 minute vasgenael te hou met sy kwinkslae en politieke skertse, is net so 'n welkome lafenis as die nuus destyds dat 'm inentingsveldtog op pad is.

– Maryke Roberts, Litnet, 29 October 2021


__________________________