(additional interviews can be found in the Archives)
next >
15 + 7 vrae vir Pieter-
Die geliefde satirikus en aktivis is oor ’n week terug op die planke by Montecasino met sy nuwe show, Sell-
– Laureen Rossouw, Vrye Weekblad, 18 Augustus 2023
1. Wat lees jy eerste elke oggend?
Voor Covid het ek daagliks drie tot vyf koerante gelees. Nou, ná Covid, lees ek vinnig Die Burger — and that’s it.
2. Waarna luister jy in die kar?
Klassieke musiek op CD; Fine Music Radio op 101.3 tot by die Mamre-
3. Het satirici ’n sell-
’n Satirikus is maar so goed soos sy/haar/hulle nuutste spoegie!
4. In twee sinne, wat dink jy van Evita?
Ek kan dit in een sin kwytraak: baie dankbaar ek hoef haar nooit van aangesig tot aangesig te ontmoet nie.
5. Hoekom het jy haar voorkoms verander?
Covid het my werk gevries. Geen meer teater nie; geen Tannie Evita nie. Ek kon vir die eerste keer in 26 jaar ’n baard groei! Maar ’n boer maak ’n plan. Evita was ook vir weke/maande in lockdown. Sy kon nie by die haarkapper uitkom nie! Toe besef sy: “Elke bruin haarkapsel het ’n silwer rand!” Toe snip en sny sy en kyk daar: vandag lyk sy soos Helen Mirren. Sy het ook daarmee ’n nuwe asem geskep.
6. Jou guilty pleasure?
Chocolate nuts en raisins!
7. Waaroor is jy spyt?
Niks. Net die dinge wat ek te bang was om te doen.
8. Wat wil jy nooit weer oorhê nie?
Die jare van afsonderlike ontwikkelings en die vroeë verlies van my goue lokke.
9. As jy jouself moes date, hoekom sou jy jouself los?
Wel, Pieter is slapgat en Dirk is hardegat — so die tweede date sou nie plaasgevind het nie.
10. Ad-
Ad-
11. Wie inspireer jou?
Mense met ’n sin vir humor, ’n sin van woede en ’n breë sin vir die absurde.
12. Jou gunsteling-
Op die oomblik, Berlyn. Dis my ma se geboortedorp en ek respekteer die stad wat sy gruwelike verlede onthou.
13. As jy drie mense, lewendig of ontslape, vir lunch kon nooi, wie sou jy kies?
Maria van Riebeeck, Betsie Verwoerd en Winnie Mandela ... stel jou voor!!!
14. Jou rampsaligste show ooit?
As dit gebeur het, het ek dit totaal vergeet. Dit moes regtig rampsalig gewees het!
15. As jy enige kunstenaar kon kies om jou portret te skilder, wie sou jy kies?
Nina van der Westhuizen hier in Darling. By Evita se Perron is 26 skilderye wat sy geverf het in die styl van die groot meesters: Picasso, Leonardo, Tretchy, Warhol +++ . Briljant met elk se tegniek aangepas. Dan sal sy vir my skilder sonder ’n Evita-
16. Jou gunsteling-
Zapiro — want hy het nie woorde nodig nie!
17. Waarsonder kan jy nie leef nie?
Privaatheid. Dissipline. My Woolworths-
18. Is daar akteurs en regisseurs saam met wie jy nog graag sou wou werk?
Meeste van hulle is in die hemel; en die jongeres is nog te onbekend. Maar ek hou hulle dop en sien uit na ’n samewerking.
19. Is daar ’n karakter wat jy geskep het wat jy nou anderste sou doen?
Evita ontwikkel uit haarself; haar suster Bambi Kellermann waag nou meer kanse; Nowell Fine is nog ’n “kugel”, maar stiller as wat sy in die 1980’s was. Die moeilikste karakter met wie ek sukkel, is Pieter-
20. Het jy troeteldiere? Indien wel, wat is hulle name?
Op die oomblik by die huis: Fanny die groot kat; Mrs Vegan, die huiskatjie; Nguni en Mollie, die twee tuisbrakkies. En dan by Evita se Perron: Meeps uit SPCA-
21. As jy ’n boek vir Cyril Ramaphosa kon gee, wat sal dit wees en hoekom?
Putin’s People — get to know your friends!
22. Jy is nou 77. Gaan jy soos Maggie Smith en Helen Mirren net aanhou en aanhou?
Absoluut! Elke vertoning is my eerste en my laaste!
next >
CV |
Works to Date |
Darling! |
Current Concerns |
Evita's free Speech |
Freedom of Speech & Expression |
Elections & Voter Education |
HIV/Aids |
2019 |
2018 |
2017 |
2015 |
2014 |
2013 |
2012 |
2010 |
2009 |
2007 |
2006 |
2004 |
2003 |
1993 |
2019 |
2017 |
2016 |
2014 |
2013 |
2011 |
2010 |
2009 |
2008 |
2007 |
2006 |
2005 |
2004 |
2003 |
2001 |
1999 |
2011 |
2010 |
2009 |
2008 |
2007 |
2006 |
2005 |
2004 |
2003 |
2002 |
2001 |
2000 |
Elections & Erections |
Between the Devil and the Deep |
Articles by PDU |
Articles about PDU |
New Yorker PDU profile |
Archived Articles by PDU |
Archived Articles About PDU |
Archived Interviews |
Archived Reviews |
Miscellany |
Archived Videos |
2017 |
2016 |
2015 |
2014 |
2013 |
2012 |
2011 |
2010 |
2009 |
2008 |
2007 |
2006 |
2005 |
2004 |
2003 |
2002 |
2001 |
1999 |
2018 |
2016 |
2015 |
2014 |
2013 |
2012 |
2011 |
2010 |
2009 |
2008 |
2007 |
2006 |
2005 |
2004 |
2003 |
2002 |
2001 |
2000 |
1999 |
1998 |
1997 |
1996 |
1994 |
1993 |
1990 |
1980 |
2018-1 |
2018-2 |
2018-3 |
2018-4 |
2018-5 |
2018-6 |
2017 |
2016 |
2015 |
2014 |
2013 |
2012 |
2011 |
2010 |
2009 |
2008 |
2007 |
2006 |
2005 |
2004 |
2003 |
2002 |
2001 |
2000 |
1997 |
kaktus2 |
Sell-by Date-1 |
2020 |
2019 |
2018 |
2017 |
2016 |
2015 |
2014 |
2013 |
2012 |
2011 |
2010 |
2009 |
2008 |
2007 |
2006 |
2005 |
2004 |
2003 |
2002 |
2001 |
2000 |
1999 |
1993 |
1990 |
1981 |
2015-1 |