DIE VAN AARDES VAN GROOTOOR
DIE VAN AARDES VAN GROOTOOR (1978/Afrikaans)
Die Van Aardes Van Grootoor is strictly protected by copyright.
Applications for performance rights, both professional and amateur, should be addressed to:
PD Uys Productions
PO Box 175
Darling 7345
But please read the play with pleasure.
Download the text of Die Van Aardes van Grootoor
Die Van Aardes raak ook Afrikaner-
– Don Lamprecht, Die Transvaler
Wat nou in Die Laager (by die Markteater) gebeur is g'n ydele omstredenheid nie, maar net soveel geskiedenis as een van die Taalbewegings.
– Cas van Rensburg, Beeld
In 24 years of reviewing ... I don't think I have laughed so much so consistently during any single performance.
– Ian Gray, The Star
Die doel is .. om met totale afwesigheid van pieteit, genadeloos die draak te steek met alles wat heilig en onaantasbaar is...
– Jeanne Coetzer, Beeld
'n Mens rafel behoorlik uit.
– Johan Bruwer, Rapport