Hoe meer dinge verander...
– Pieter-
PW Botha het dit destyds gesê: “Adapt or die.”
Baie van sy vreesbevange wit ondersteuners het aangepas, maar te veel van sy woedende swart onderdruktes is dood.
Ek het net gesê: “Dankie vir die titel.”
Adapt or Dye het twee jaar lank, tot einde 1983, deur die land getoer ten spyte van sensuur, wette, woede, die oom-
Mense sê nou dit het ons geleer om vir onsself te lag. Ag nee wat! Destyds het die Voortrekkers aan die lewe gebly met ’n sin vir humor.
Hoe sou hulle kaalvoet oor die Drakensberg gesukkel het sonder ’n glimlag op hul stowwerige gesigte?
My eerste eenmanvertoning was suksesvol danksy die beste teksskrywers in die land – die Nasionale Party-
Piet Koornhof was in volle gang as een van die argitekte van apartheid. Dít is voordat hy vir die wêreld bewys het dat onafhanklike ontwikkeling nooit kon werk nie toe hy sy eie Ontugwet in die openbaar verbreek het.
Daar was Andries Treurnicht en destyds se Juju, Eugène Terre’Blanche. Die enigste verwysing na die gegrom oorkant die bult was ’n pakkie met die letters “CNA” wat omgedraai is na “ANC”.
Nou, 30 jaar later, is ons in die 17de jaar van ’n reënboognasie. Daar is nou jong Suid-
Die koue mis van bedreiging is terug. Praatjies van nasionalisering van banke en myne; grond-
Maar gelukkig het ’n woordvoerder van die ANC-
En toe voeg hy by: “Adapt or fly!”
En ek sê: “Dankie vir die titel.”
Adapt or Fly is 30 jaar ná Adapt or Dye die nuwe Suid-
En weer eens is my materiaal verskaf deur die beste teksskrywers in die land: Die ANC in Luthuli-
Nie net het ek ’n dansende president wie se umshini wami-
Daar is wel van die ou garde wat nog aanhang met passie, witblits en amnesie. Pik Botha is al met my sedert die begin van die 1980’s.
Hy was waarlik die St.?Christopher-
Die ANC is 100 jaar oud. Dis altyd lekker om ’n verjaardag te vier. Gewoonlik gee ons vir Ouma of Oupa ’n bedpan of gehoorapparaat.
In Adapt or Fly gee ek Piet Koornhof aan die ANC as ’n nuwe kader; iemand wat hulle kan help vir die volgende 100 jaar. Soos Piet swart mense in Suid-
En dan, soos 30 jaar gelede toe ’n jongerige dame met ’n pienk hoed haarself voorgestel het as die vrou van die LV van Laagerfontein, mev. Evita Bezuidenhout, kom die bekendste wit vrou in Suid-
Tannie is dan die voorsitter van die mediatribunaal. Sy stel die nuwe president van Suid-
Die teksskrywers het besluit. Die stemmers sal dit ondersteun. Al wat ons kan doen, is lag.
Pieter-
| CV |
| Works to Date |
| Darling! |
| Elections & Erections |
| Between the Devil and the Deep |
| Articles by PDU |
| Articles about PDU |
| New Yorker PDU profile |
| Archived Articles by PDU |
| Archived Articles About PDU |
| Archived Artles on Issues of Concern to PDU |
| Archived Interviews |
| Archived Reviews |
| Miscellany |
| Archived Videos |
| 2018 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 1999 |
| 2021 |
| 2020 |
| 2019 |
| 2018 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 1999 |
| 1998 |
| 1997 |
| 1996 |
| 1994 |
| 1993 |
| 1990 |
| 1980 |
| Freedom of Speech & Expression |
| Elections & Voter Education |
| HIV/Aids |
| 2019 |
| 2018 |
| 2017 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2004 |
| 2003 |
| 1993 |
| 2019 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2001 |
| 1999 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 2018 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 1997 |
| Sell-by Date-1 |
| 2020 |
| 2019 |
| 2018 |
| 2017 |
| 2016 |
| 2015 |
| 2014 |
| 2013 |
| 2012 |
| 2011 |
| 2010 |
| 2009 |
| 2008 |
| 2007 |
| 2006 |
| 2005 |
| 2004 |
| 2003 |
| 2002 |
| 2001 |
| 2000 |
| 1999 |
| 1993 |
| 1990 |
| 1981 |