Archived 2019 Articles about Freedom of Speech & Expression

PDU & Arch3 - 23 June 2010

Sies, Pieter-Dirk Uys!
Volksblad, 30 March 2019

▶ Uys vulgêr op KKNK: Ek kan nie glo enigiemand woon sy optredes uit vrye wil by nie. Mag hy sulke woorde gebruik sonder optrede teen hom? God is heilig. Hy sal nog rekenskap moet gee. – Thys, Senekal

▶ Pieter-Dirk Uys meen kru taal is deel van die Afrikaner se kultuur. Watter kru vermetelheid om so namens ons almal te praat! Ek is deur en deur Afrikaans en gebruik, soos my familie en vriende, geen kru taal nie. – Goed opgevoede Afrikaner