Die van aardes van grootoor

DIE VAN AARDES VAN GROOTOOR (1978/Afrikaans)
Die Van Aardes Van Grootoor is strictly protected by copyright.
Applications for performance rights, both professional and amateur, should be addressed to:
             PD Uys Productions
             productions@evita.co.za
But please read the play with pleasure.

Download the text of Die Van Aardes Van Grootoor

Die Van Aardes raak ook Afrikaner-wees diep — maar op ‘n manier wat my meer lief gemaak het vir my volk en trots om ‘n Afrikaner te wees.
– Don Lamprecht, Die Transvaler

Wat nou in Die Laager (by die Markteater) gebeur is g’n ydele omstredenheid nie, maar net soveel geskiedenis as een van die Taalbewegings.
– Cas van Rensburg, Beeld

In 24 years of reviewing … I don’t think I have laughed so much so consistently during any single performance.
– Ian Gray, The Star

Die doel is .. om met totale afwesigheid van pieteit, genadeloos die draak te steek met alles wat heilig en onaantasbaar is…
– Jeanne Coetzer, Beeld

‘n Mens rafel behoorlik uit.
– Johan Bruwer, Rapport